Die Tuinier Tydskrif

Pelargoniums geskik vir ’n koning

Hierdie treffende plante word hoofsaaklik om hul estetiese aantrekkingskrag gekweek. Die blomme is in talryke skakerings te kry van delikate pienke en dieprooie tot helderwitte en koninklike perse. Hul patroonversierde blare en sterk groeiwyse dra ook tot hul bekoring by – ʼn skilderagtige byvoeging tot enige tuin.

Pelargoniums is ook die toppunt van veelsydigheid. Hulle gedy in ʼn groot verskeidenheid toestande, van sonnige blombeddings tot gedeeltelik beskadude balkonne, en kan in houers,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif1 min read
Skoenlappertuinmaak
Buiten die estetiese aantrekkingskrag, dien skoenlappertuinmaak ook as ʼn opvoedkundige platform vir kinders en is ekologies belangrik. Skoenlappers in jou tuin dui op die skakel met die plaaslike ekostelsel, en die vestiging van ʼn skoenlappertuin kan
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Wat Om Te Doen Mei
Nog tyd om boontjies, blaarslaai, radyse, uie, beet, preie en wortels in koue en gematigde streke te saai. Hou die saadbakkies goed beskut en warm. Saai die saad in enkel-of dubbelrye 15 cm uitmekaar met ’n gaping van 75 cm tussen die dubbelrye om jo
Die Tuinier Tydskrif1 min read
SitroenVerbena
Sitroenverbena (Aloysia citrodora) is ’n uitstekende kruid as ’n plaasvervanger vir ’n groot suurlemoenboom. Uit al die suurlemoengeurige kruie is hierdie een die suurlemoenagtigste, so dit is goed vir ’n plek naby die kombuis om gereeld te gebruik.