Die Tuinier Tydskrif

POLIKULTUUR… voer metgeselaanplanting na die volgende vlak

ʼn Mens kan waarskynlik met sekerheid sê dat die meeste groentetuiniers op die een of ander wyse metgeselaanplanting beoefen. Dit kan so eenvoudig wees as om basiliekruid en tamaties saam te plant, kappertjies as valgewas vir plantluise te gebruik of ʼn rand van afrikaners te plant om insekte af te weer.

Het jy egter geweet dat jy metgeselaanplanting na nog ʼn vlak kan voer? Dit word polikultuur genoem wat beteken om ʼn mengsel van gewasse op een plek te plant. Dis ʼn eeueoue praktyk wat teruggevoer kan word na vóór monokultuur (enkelverbouing) wat met die koms van grootskaalse gemeganiseerde landbou ingevoer is.

Al die grondbeginsels van metgeselaanplanting is op polikultuur van toepassing, soos

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif2 min read
Probleemoplossing
V. Hoekom het ek lelike knoppe op my suurlemoenboom se blare? A. ‘n Plaag genaamd sitrusilla is verantwoordelik vir die onooglike knoppe op die blare van suurlemoene. Dit word veroorsaak deur die jong nimfe wanneer hulle uitbroei en begin vreet. Dit
Die Tuinier Tydskrif4 min read
In Die Tuin Saam Met Tanya
Redakteur en TVgasheer Tanya Visser sal jou help om die meeste uit herfstuinmaak te haal. Kom ons sluit hierdie maand by haar aan in die tuin. In reënerige gebiede is dit’n goeie idee om ’n kraag van skerp gruis of grint rondom jou spesiale vetplante
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Plantgalery
Cotyledon orbiculata (varkoor) is ‘n bekende tuinplant en ‘n vinnige groeier wat ‘n lae, netjiese struik vorm. Dit voeg altyd kleur in ‘n wintertuin. ■