Landbouweekblad

Blus die vlamme!

Manie

Terwyl die woede oor ’n nuwe vlaag plaasmoorde opkook, bou die onmin tussen landbou-organisasies ook op. Dít juis in ’n tyd dat dit al hoe noodsaakliker is om saam teen die euwel te staan.

Manie wil nie kant kies nie, maar ’n onlangse twiet, klaarblyklik deur Jaco Kleynhans van Solidariteit, dat Agri SA nie die Suid-Afrikaanse boer se vriend is nie en dat boere eerder by die netwerkorganisasie Saai moet aansluit, is petrol op die vuur. Dit help niks om strydende partye nader aan mekaar te bring nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad4 min read
Minder Antibiotika In Dierebedrywe Gebruik
NIEMAND wil enige teken van antimikrobiese middels in hul cappuccino hê nie, sê dr. Theo Kotze, ’n veeartsenykundige konsultant in die beesbedryf, wat namens die Melkprodusente-organisasie (MPO) in ’n werksessie oor die weerstandigheid teen antimikro