Landbouweekblad

Boran ’n laekostebees van formaat

Beesboerdery

KORTOM

■ Danksy die Boran se lae onderhoudskoste gedy dié beesras in ’n laekoste-, ekstensiewe boerdery.
■ Die Boran het hom al bewys as aanpasbaar en die diere is in die algemeen rustig en maklik om te hanteer.
■ Die koste per teelkoei is heelwat minder vir die Boran as vir ander deelnemende beesrasse aan ’n vleisstudiegroepondersoek (daar was altesaam byna 20 rasse).

Inligting

Ligging: Derby, Noordwes

Naam: Groenfontein

Eienaarskap: Familietrust

Vertakkings: Boran-stoetery, kommersiële vleisbeeste en saaiery

Grondtipe: Meestal Hutton

Veldtipe: Gemengde veld wat neig na suurveld

Gemiddelde reënval: 650mm/jaar

Boere wat met inheemse beeste boer, vertel graag dat dit vir hulle oor aanpassing, weerstand teen parasiete en meer geld in die bank gaan. Hulle moet egter daardie aannames kan staaf ...

Die Intelact-vleisbeesstudiegroep, wat in Hilton, KwaZulu-Natal, gesetel is, se jongste ondersoek beklemtoon die aspekte wat vir die beesboer saak maak, naamlik leken onderhoudskoste, uitgawes aan veeartsenykundige dienste en koste per teelkoei.

Intelact is in 1996 in Nieu-Seeland gestig om konsultansiedienste rakende melk- en vleisbeesboerdery aan boere en landboubesigheidskliënte te verskaf. Die dienste is later na Australië en Suid-Afrika uitgebrei. Hy bedryf twee

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Klopjagte: Klem Skuif Van Werkers Na Boere
TWEE polisievangwaens, drie polisiemotors en twee staatsvoertuie met vyf lede van die departement van binnelandse sake. Dít is die groep wat verlede week onverwags deur Kallie du Toit*, ’n aarbeiboer buite George, se plaashekke gery het om hom en sy
Landbouweekblad5 min read
Voëltoerisme Gee Boerderye Vlerke
Toerisme kan die wa deur die drif trek wanneer natuurrampe en die politiek aan ’n plaas se winsgewendheid knaag. Voëlkyktoerisme is wêreldwyd ’n snel groeiende nismark in die ekotoerismebedryf, en plaaslik het dit ’n hupstoot gekry danksy ’n projek v
Landbouweekblad1 min read
’n Kwartmiljoen Vir 50% Van Bul
Kroon Vee Brahmane se heel eerste winterveiling, gehou op 22 Mei, was ’n reusesukses met 100%-verkope en ’n uitstekende prys wat vir ’n aandeel van die kudde se topbul behaal is. Die helfte van “die koning van Kroon Vee” is vir R250 000 aan Leon van