DUBAI
LEË ERF VERKOOP VIR REKORDBEDRAG
’n Onbekende koper het onlangs $34 miljoen (R635 miljoen) vir ’n leë erf op Dubai se eksklusiewe Jumeirah Bay-eiland betaal. Daar is net sand. Daarmee het die vorige eienaar, die Britse sakeman Umar Kamani, meer as drie keer die geld gekry wat