AKUTE GOUT
• Skielike, intense pyn in ‘n gewrig soos by jou groottoon of elmboog. • Die pyn • In erge gevalle kan jy koors kry. • Hoewel gout ook geneties oordraagbaar is, vind die eerste gout-aanval eers in die middeljare plaas by mans en gewoonlik tydens menopouse by vroue. • Die eerste paar aanvalle kom gewoonlik snags en sonder enige oënskynlike rede. • Met medikasie kan die pyn en swelling gewoonlik vinnig behandel word, maar indien die onderliggende probleem (te hoë uriensuurvlakke) nie behandel word nie, sal jy weer aanvalle kry. • Indien dit onbehandeld bly, kan toekomstige aanvalle weke duur.