Huisgenoot

’N BLINKNUWE MEGHAN?

OP ’N sonnige dag stap ’n vrou en haar vriende in die pragtige boomryke heuwels van Kalifornië. Sy is gemaklik aangetrek met ’n bandana om die nek en hoed op haar kop. Sy glimlag ontspanne terwyl hulle loop en gesels.

Dis asof sy nie eens twee keer dink aan die feit dat haar skoonpa op daardie einste oomblik in ’n sopnat Londen as koning van Engeland gekroon word nie. Meghan het nie net haar man, prins Harry, alleen na koning Charles se kroning laat gaan nie, sy het selfs geweier om die geleentheid op TV te kyk.

Die 41-jarige aktrise wou “haar gemoedsrus beskerm”, sê Omid Scobie, ’n vriend

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te