Die Tuinier Tydskrif

BIED WEERSTAND teen die RYP

ʼn Laag wit yskristalle wat jou tuin bedek, is ʼn kommerwekkende teken, veral as dit lank aanhou. Ryp skaad egter nie net die buitevoorkoms van jou plante nie. Yskristalle kan ook op selvlak skade aanrig en maak dele van die plant of moontlik die hele plant dood as dit nie beskut word nie.

Yskristalle wat buite die plantselle vorm, kan dehidrering en skade aan die selwande veroorsaak. Dié skade maak dat selmembrane skeur en beïnvloed belangrike selprosesse wat die plant aan die lewe hou. Ryp vorm ook in die plantselle. As ys in die sel vorm, kan die sel uitsit en bars, wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif1 min read
Skoenlappertuinmaak
Buiten die estetiese aantrekkingskrag, dien skoenlappertuinmaak ook as ʼn opvoedkundige platform vir kinders en is ekologies belangrik. Skoenlappers in jou tuin dui op die skakel met die plaaslike ekostelsel, en die vestiging van ʼn skoenlappertuin kan
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Wat Om Te Doen Mei
Nog tyd om boontjies, blaarslaai, radyse, uie, beet, preie en wortels in koue en gematigde streke te saai. Hou die saadbakkies goed beskut en warm. Saai die saad in enkel-of dubbelrye 15 cm uitmekaar met ’n gaping van 75 cm tussen die dubbelrye om jo
Die Tuinier Tydskrif1 min read
SitroenVerbena
Sitroenverbena (Aloysia citrodora) is ’n uitstekende kruid as ’n plaasvervanger vir ’n groot suurlemoenboom. Uit al die suurlemoengeurige kruie is hierdie een die suurlemoenagtigste, so dit is goed vir ’n plek naby die kombuis om gereeld te gebruik.