Klimaatsverandering en veranderende weerpatrone het nie net ’n uitwerking op die ekonomie van ’n boerdery nie, dit kan ook nie-ekonomiese gevolge inhou wat die kwesbaarheid van boere verder vergroot.
Baie mense ontken klimaatsverandering of voel nie die uitwerking daarvan nie, maar boere ondervind reeds weerverskuiwings waarby hulle moet aanpas.
Onlangse onderhoude met boere van Offinso, ’n boerderygebied