YAGA
Vind dit by yaga.co.za of kry die app op die Play Store of App Store.
WAT IS DIT?
Yaga is ’n aanlyn mark vir die verkoop en koop van tweedehandse klere. Skep ’n profiel as jy iets wil verkoop. Dan laai jy die item met ’n beskrywing daarvan en die prys wat