MEXIKO
TURKYE SÊ DANKIE MET ’N HONDJIE
urkye het ’n drie maande oue Duitse herdershondjie as geskenk aan die Mexikaanse weermag se honde-eenheid gegee. Dié eenheid help om oorlewendes te soek ná natuurrampe soos aardbewings. Die hondjie se naam is Arkadas, die Turkse woord vir “vriend”. Turkye wou dankie sê vir Proteo, ’n Mexikaanse