Huisgenoot

SKRYF NOU IN!

DIS weer tyd vir leerders om met hul talent te kom pronk – tyd vir Huisgenoot Eisteddfod.

Ná die sukses van ons eerste aanlyn eisteddfod verlede jaar bou ons vanjaar voort op hierdie spesiale viering van skoolleerders se liefde vir die kunste.

Verlede jaar se wenner, ons eerste Huisgenoot Eisteddfod-ster van die jaar, was die 13-jarige Luca Human van Durbanville. Sy het met ’n kontantprys van R10 000 weggestap.

Sewentien afdelingswenners het elk met ’n gesogte rooi merieteprys en ’n kontantprys

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe
Huisgenoot2 min read
Ontmoet Die Hoofkarakters
Sebastian is ’n professor in entomologie en probeer almal in sy familie se pad gelyk maak, vertel Albert. Hy’s ’n ordentlike man, maar sy begrip vir sy vrou, Elma, is nie heeltemal op dieselfde standaard as sy kennis van insekte nie. Hy is geneig om
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Nadine Blom
Wat is geluk vir jou? Daai oomblik wat jy weet jy het ’n verskil gemaak in iemand anders se lewe. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Op die verhoog, besig om te sing of mense te vermaak. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Ek hou myself gr