Huisgenoot

IS JY ONS WENNER?

IS JOU kind talentvol en lief vir die kunste? Kan hulle mooi sing, ’n gedig voordra of word daar elke vakansie vir die hele familie konsert gehou? Dalk is jou kind lief vir toesprake lewer of redeneer hulle jou onder die tafel in.

Wel, ons het goeie nuus! Dit is tyd vir Huisgenoot se heel eerste aanlyn eisteddfod – ’n kompetisie spesiaal vir leerders van gr. 1 tot matriek.

Ja, jy lees reg. Huisgenoot Eisteddfod is hier, en jou kind kan R10 000 wen. En met dié dat dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa