Knoppe op tong Vraag
WATSE BUMPS IS DIÉ?
Ek het bumps/knoppe agter op my tong al vir die afgelope ses maande. Ek was by ’n kliniek-dokter. Ek het Fluconazole en suspension gekry, maar daar’s geen verbetering nie. Ek het dit ge-Google en afgekom op“cobblestone throat”. Help asseblief. EUNICE
Antwoord
BESTE EUNICE
Dis nie ongewoon om bekommerd te wees oor knoppies agter op die tong nie, maar dis gelukkig meestal