VSA
ROTTEVANGER AANGESTEL
Dis ’n werk waarvoor die meeste mense sal gril, maar Kathleen Corradi sien dit as ’n lekker uitdaging. Sy is deur die burgemeester van New York aangestel as “direkteur van knaagdierbestuur”, wat basies beteken sy moet dié stad se yslike rotprobleem takel.
Daar was