Die gerekende landboutoerustingverskafer Northmec Implemente (NMI) stel vanjaar die innoverende Kelly Tillage Diamond-eg op die Nampo-oesdag ten toon. Hierdie unieke diamantvormige êe kry reeds wêreldwyd erkenning vir hul vermoë om ekonomiese en omgewingsverantwoordelike grondvoorbereiding te lewer, en word reeds in 34 lande gebruik. Dit is duidelik ’n gewilde keuse by boere.
Besoekers aan NMI se Nampo-stalletjie sal die geleentheid kry om die jongste tegnologie van die Diamond