BOEREDAE
3 MEI: Herlewingslandbouboeredag met Mpumalanga se Hoëveld-studiegroep. Tema: Herlewingslandbou – maksimalisering van diversiteit. H2 Agri Besighede, Standerton. Liane, 079 404 3039.
12 MEI: Saai-landboudag, Laingsburg. Sprekers, kunstenaars en komediante gaan optree, plaasprodukte is te koop en daar is ’n lambraai-kompetisie. Manie Spamer, 082 373 4333; e-pos:
VERGADERINGS
Jaarvergadering, Wes-Kaapse Rooivleisprodusenteorganisasie. Tema: Relevansie van die RPO. Spreker: Callie Roos. Delsma-plaas, Riebeek-Kasteel.