Bayer se navorsingen-ontwikkelingspan werk voortdurend daaraan om nuwe en innoverende saadbasters te skep wat ’n boer sal help om meer met minder te produseer.
Sy-handelsmerk is sinoniem met hoëprestasiemieliebasters wat daarop gerig is om die boer se gewasprestasie te bevorder en die mielies van meet af aan die beste beskerming te