SLUIKHANDEL in diere en plante kan Suid-Afrikaanse bewaringsinisiatiewe nog lelik in die wiele ry, meen dr. Meredith Gore van die departement aardrykskunde aan die Universiteit van Maryland in Amerika.
Sy was ’n hoofspreker op die onlangse Suider-Afrikaanse Wildlewebestuurskongres.
Bewaringsverwante misdaad