SUID-AFRIKA se grootste sojaboonaanplantings nóg neem tans vorm aan. Die nasionale oesskattingskomitee (NOK) se eerste produksieskatting oortref selfs die rekordaanplantings wat die plantvoornemens vroeër vanjaar in die vooruitsig gestel het.
Die geskatte oppervlakte onder sojabone is nou 1,148 miljoen ha, 223 000 ha (24%) meer as in die vorige