CORLEA BOTHA
ie sangeres en haar verloofde, die mu-sikant , het onlangs die voorreg gehad om Antarktika te besoek. “Ek dink Antarktika is op almal se emmerskoplys, maar ons droom nie so groot dat dit nie moontlik is nie! Ek dink dis die naaste aan ’n ander wêreld wat ’n mens sal kom. Dit slaan