Die Santa Gertrudis-stoetery Rensbou se vrugbare koeie met hul kort tussenkalfperiode (TKP) bring vir hul eienaar nie net eerbewyse in die trofeekas nie, maar ook ’n goeie opbrengs op sy belegging met uitstekende teelmateriaal.
Mnr. Dail van Rensburg boer sedert 1983 op die plaas Kalkpan by Delareyville. Hy