Landbouweekblad

ORANJE OORPAKKE WAG OP HOËS

Vyf jaar ná die skuldigbevinding van Phil Mohlahlane, voormalige uitvoerende hoof van die Land Bank, Rubben Mohlaloga, ’n voormalige voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee vir landbou, en Dinga Nkhwashu, ’n prokureur, op klagte wat verband hou met R6 miljoen wat in 2008 by die bank verduister is, het hulle pas ’n paar treë nader aan die tronk gevorder. Hul appèl teen hul skuldigbevinding en vonnisse het nou misluk.

Die drie is in Maart 2019 tot altesaam 51 jaar tronkstraf gevonnis. Mohlahlane moet sewe jaar lank sit,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter