Huisgenoot

SÓ WERK ’N VIRTUELE BANKKAART

SKRIKKERIG vir ’n virtuele bankkaart? Dit werk nes jou gewone kaart in jou beursie, maar bestaan slegs op jou bank se app. Hier is jou kitsgids – beproef dit!

1 WAT HET EK NODIG?

● ’n Bankrekening waaraan jou virtuele kaart gekoppel kan word. Al die bekende banke soos FNB, Nedbank, Standard Bank, Absa, Capitec en Discovery Bank bied virtuele kaarte.

● ’n Foon waarop jy jou bank se app kan aflaai. Om jou virtuele

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Bianca Terblanche Oor Harry De Villiers
DIT was nie liefde met die eerste oogopslag nie. Allesbehalwe. Ek het ’n ander ou gedate toe ek vir Harry ontmoet het. Hy was amper 10 jaar ouer as ek. Ek en sy broer was saam op skool op Aliwal-Noord. Ons paaie het in 2015 die eerste keer gekruis. E
Huisgenoot8 min read
Die Klank Van Sy Lewe
ELTON John het in 1987 ’n keeloperasie gehad wat sy stem verander het. Rod Stewart het in 2000 gehoor hy het skildklierkanker en kon nege maande lank nie sing nie. Luciano Pavarotti het groeisels aan sy stembande gekry omdat hy aan die begin van sy l
Huisgenoot4 min read
Hoekom Grom My Maag Soms?
‘WAT dink julle van dié een?” vra Bibi en hou ’n geel top met kolle in die lug. Sy is besig om deur ’n klomp klere te gaan sodat sy kan besluit watter klere sy moet hou en watter klere sy moet uitgooi. “Mal daaroor. Jy lyk baie mooi in geel, so ek di

Related