NET sy geloof hou hom nog staande deur die langdurige droogte en watertekorte.
Só sê mnr. Danie Malan, sitrus-en-groenrissieboer op die plaas Tierhok buite Patensie. “Elke druppel water tel vir ons. Ons besproeiing is baie nougeset. Ons doen presisiebesproeiing. Daardeur kon ons die afgelope twee jaar ons sitrusproduksie