GRAAFF-REINET / DOHNE-MERINO / R115 000
ié ram is vir die hoogste prys van R115 000 op die nasionale Dohne-Merino-veiling op Graaff-Reinet verkoop. () Altesaam 25 ramme is teen gemiddeld R29 480 op die veiling verkoop. Van links is mnr. Henry, me. Mari-Lena gesê die veiling het aan kommersiële boere die geleentheid gebied om baie goeie teelmateriaal vir bekostigbare pryse te koop.