Idees

Fyn gordyn

MOEILIKHEIDSGRAAD: maklik

TYD: 27-30 uur

JY BENODIG

♥ 6 x 50 g-bolle Elle Cottons-4-draad in die kleur Natural
♥ 3,25 mm-hekelpen
♥ ’n naald om die draadpunte in te werk
♥ 4 steekmerkers
♥ bypassende materiaal vir die onderste gedeelte van die gordyn

VOLTOOIDE GROOTTE

120 x 53 cm (grootte kan verskil vanweë eie spanning, ’n ander breidraad of hekelpendikte). Die grootte kan maklik aangepas word met minder of meer rye blokke.

AFKORTINGS

do - draad oor

driesl - drieslagsteek (do 3 keer)

dsl - dubbelslagsteek (do 2 keer)

gls - glipsteek

hlb - halwe langbeen

hoek-sp - hoekspasie

kb - kortbeen

ks - kettingsteek

ks-sp - kettingsteekspasie

lb - langbeen (do 1 keer)

lb3-tes* - langbeen 3 tesame

st(e) - steek(steke)

vlg - volgende

WR - wonderring

SPESIALE STEKE

Ks2, do, steek pen in vlg st en trek ’n lus op, do, trek deur 2

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees2 min read
Van Die Redakteur
KONTAK MY BY terena@ideasfactory.co.za instagram.com/terenaleroux Maandagaand sit ons klassie soos gewoonlik om die tafel, slaggereed om in Italiaans te gesels dat dit gons. Maar dié keer is dit effe anders. Ons nuwe onderwyseres uit die noordooste v
Idees3 min read
Onthoutye
Baie mense dink 'n plattelandse bestaan is 'n lewe van gemak en duursame dienlikheid, maar styl was nog nooit iets wat Illze Muller kon afskeep nie. Sy is die vrou met die kop vol drome agter die interieur van dié 180 jaar oue plaashuis. Teen die tyd
Idees2 min read
Vanieljekoekies Op 4 Maniere
Maak: omtrent 30 koekies Bereidingstyd: 1 uur, plus yskastyd Baktyd: omtrent 15 minute per baksel Oondtemperatuur: 170 ºC ♥ 250 g (270 ml) sagte botter ♥ 140 g (160 ml) strooisuiker ♥ 2 groot eiergele ♥ 5 ml vanielje-ekstrak ♥ 360 g (660 ml) koekmeel