DIAMANTPATROON OP HOUTVLOER
Hierdie verg geduld, maar is oor en oor die moeite werd.
MOEILIKHEIDSGRAAD: moeilik (jy moet baie akkuraat werk!)
TYD: ’n week
JY BENODIG
♥ geskikte watergebaseerde grondlaag (ons het Plascon Multi-Surface Primer♥ watergebaseerde emaljeverf in die kleure van jou keuse (ons het wit Plascon Velvaglo vir die basiskleur gebruik en ligblou vir die diamantpatroon)♥ verfrollers en verfkwaste♥ maatband, lang liniaal en potlood♥ maskeerband♥ waterpas