Huisgenoot

SÓ KAN DIE OMBUD VIR BELASTING JOU HELP

IS JY ongelukkig met Jan Taks? As jou saak reg is, kan die belastingombud jou dalk uit die verknorsing help.

Hier is nege dinge om te weet oor wanneer en hoe jy ’n klag kan indien.

1 Waaroor kan ek kla?

Die belastingombud hanteer klagtes oor die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) se dienslewering, prosedures en administratiewe aangeleenthede.

Belastingbetalers is geregtig op duidelike aanwysings oor hoe om belastingopgawes in te vul en die voltooide opgawes maklik in te dien via eFiling, plaaslike

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe
Huisgenoot2 min read
Ontmoet Die Hoofkarakters
Sebastian is ’n professor in entomologie en probeer almal in sy familie se pad gelyk maak, vertel Albert. Hy’s ’n ordentlike man, maar sy begrip vir sy vrou, Elma, is nie heeltemal op dieselfde standaard as sy kennis van insekte nie. Hy is geneig om
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Nadine Blom
Wat is geluk vir jou? Daai oomblik wat jy weet jy het ’n verskil gemaak in iemand anders se lewe. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Op die verhoog, besig om te sing of mense te vermaak. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Ek hou myself gr