Landbouweekblad

REGSFIRMA MOET HOES NÁ SKELMS BETALING ONDERSKEP

ENSAFRICA, een van die grootste regsfirmas in Afrika, is onlangs in ’n bestraffende kostebevel gelas om R5,5 miljoen met 10,25% rente terugwerkend van 2019 aan ’n vrou te betaal wat die geld in ’n eiendomstransaksie verloor het nadat kubermisdadigers bankbesonderhede vervals het.

Met dié soort misdaad kan ’n bedrieër e-posse onderskep en e-posadresse namaak), asook bankbesonderhede met sy of haar eie in aangehegte dokumente vervang.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Met Dié Sonpomp Het Jy Altyd Genoeg Water
Cedar bied ’n verskeidenheid pompreekse, waaronder klein DC- (gelykstroom) pompe wat ideaal is vir veesuipings. Die Multiflow-reeks is Cedar Solar se vlagskip-boorgatpomp, wat met gelykstroom én wisselstroom (AC) kan werk. Die tegnologie in dié pompe
Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Dragtige Ankole-koei en haar kalf is vir R1 miljoen verkoop op die nasionale Ankole-veiling wat op 1 Junie op die plaas Phala Phala van pres. Cyril Ramaphosa by Bela-Bela aangebied is. Die koei, LUI 19-006, is deur die Cattle Group Farming van Wal
Landbouweekblad1 min read
Landbouweekblad
Redaksie KAAPSTAD Heerengracht 40, Posbus 1802, Kaapstad 8000 Redakteur Chris Burgess (chris.burgess@landbou.com) Inhoudshoof Nelia Richter (nelia.richter@landbou.com) Produksiebestuurder Gretchen Peiser Spesialisskrywer Amelia Genis Joernaliste Luc