RYK NEETHLING
Die Olimpiese swemheld het weer liefde gevind. Wie is die stylvolle skoonheid aan Ryk se sy? Haar naam is CHELSEA WILSON en hulle is verloof, verklap sy aan Huis genoot.
“Sy is nie net ’n modebeïnvloeder nie, sy is ook ’n jokkie,” sê Ryk.
Chelsea keer vinnig en