Tom Cruise (60) is terug — sonder 'n plooi, sy borselhare gitswart en soos gewoonlik meneer Sexy homself, dié keer terug in sy vegvlieënierpak en reg om deur die lug te klief.
'n Volle 36 jaar ná 1986 se -lokettreffer toe jy nie liedjies soos “Danger Zone” en “Take my Breath Away” uit jou kop kon kry vanaf die oomblik wat jy