Huisgenoot

DIE ABC VAN BELEGGINGS

JY KAN finansiële maatskappye se aanlyn fondsfeiteblaaie besoek om op die hoogte te bly van die koste, groei en doelwit van jou effektetrusts.

Dis ook nuttig wanneer jou finansiële raadgewer verduidelik hoe jou geld belê kan word, en as jy verskillende beleggingsopsies wil vergelyk.

Hier is vyf algemene terme op fondsfeiteblaaie wat jy moet verstaan.

1 BELEGGING-DOELWIT

Dit is wat ’n spesifieke belegging beoog om te bereik, by-voorbeeld minstens 5% hoër groei

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f
Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot2 min read
Vermaak Vir Almal
Ons land se jongste TikTok-sensasies spog nou ook met hul eie kosreeks, Tietie en Nanna kook, op VIA. Dié twee Kaapse susters kook dat die stoom staan in hul woonstel in die Strand, en hul tradisionele geregte laat oud en jonk se mond water. Dink aan

Related