Huisgenoot

PELÉ DIE LEGENDE

DIE meeste mense het ’n sportheld.

Jy volg hul loop baan deur die jare, leef jou hul lief en leed in en bly sentimenteel oor hulle, selfs ná hul aftrede.

En wanneer hulle eendag doodgaan, treur jy saam.

Maar ’n nasionale tragedie? ’n Terugslag van so ’n omvang dat ’n nasionale routydperk van drie dae afgekondig moet word? Dis te erg, sou jy dink.

Tog is dit wat die afgelope weke in Brasilië gebeur het.

Toe die sokkerheld Pelé op 29 Desember dood is, was die reaksie veel nader aan dit wat ’n mens met die dood van ’n groot staatsman of monarg sou verwag.

Naas koningin Elizabeth II van Engeland se afsterwe was dit waarskynlik die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro
Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie