VANJAAR se tafeldruifoes is heelwat vroeër, maar goed op koers en amper afgehandel in twee streke.
Luidens die Suid-Afrikaanse tafeldruifbedryf (Sati) se jongste oesverslag van die gesamentlike druiwebemarkingsforum het die vroeër oes daartoe aanleiding gegee dat 7% meer as in die ooreenstemmende tyd verlede jaar