Landbouweekblad

SA rekordpryse g’n gelukskoot

KORTOM

■ ’n Onbestendige wolmark wat weer ’n oplewing in die vraag na SA Vleismerino’s vir kruisteeldoeleindes bewerkstellig het, asook ’n tekort aan ramme, stu pryse.

■ Die regte en betroubare mediumraam-tipe ramme en hoogs produktiewe ooie met ’n hoë reproduksiestatus en goeie wol is noodsaaklik vir doelgerigte stoetteling.

■ Laparoskopie word as bestuursmiddel aangewend om lamtyd meer suksesvol te bestuur.

LIGGING NOORDWES

INLIGTING

Plaas ligging: Ventersdorp

Naam: Kaalfontein

Eienaarskap: Privaat

Vertakkings: SA Vleismerino’s, saaiboerdery, kommersiële vleisbeeste, eierproduksie, skaar-en-lemvervaardigingsaanleg

Grondtipe: Hutton

Veldtipe: Soet- en suurveld

Gemiddelde reënval: 650 mm per jaar

Resultate soos rekordpryse op veilings word nie oornag bereik nie. Dit is die beloning vir harde werk oor ’n lang tyd, ’n taak wat toewyding en deursettingsvermoë met die benutting van die beste genetiese materiaal verg, en die bereidwilligheid om by medeboere raad te vra.

Mnr. Willie Geldenhuys en sy vrou, Nadia, bedryf saam met sy pa, Petrie, ’n gemengde boerdery by Ventersdorp. Willie en sy gesin woon op Kaalfontein en hy is in beheer van die SA Vleismerino’s, terwyl Petrie en sy vrou, Retha, op ’n aanliggende plaas, Roodekop, woon en die leisels by die kommersiële vleisbeeskudde hou. Hulle deel die verantwoordelikhede vir die ander afdelings van die boerdery, naamlik die saaiery, lêhenboerdery en die Rhino Skaar-fabriek op Ventersdorp, waar hulle sedert 2005 skare en lemme vervaardig.

Die Geldenhuyse

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter