DIE Duitse landboumasjinerievervaardiger Lemken het Equalizer, plaaslike vervaardiger van landboutoerusting, oorgekoop.
Equalizer het oor die jare in Suid-Afrika naam gemaak as ’n vervaardiger van werktuie vir bewarings- en herlewingslandboupraktyke, terwyl Lemken se produkaanbod grootliks konvensionele