Avontuur Afrika

Bande, strande en natuurskoon…

Toe my pa sy eerste dubbelkajuitbakkie in 2015 gekoop het, het hy op ‘n Toyota Hilux D-4D Legend 45 besluit. Die eerste ding wat hy gedoen het, was om die bande te vervang met General Grabber AT3’s, wat destyds erg onderskat is. Dit was ‘n goeie keuse en sedertdien beveel ons dié handelsmerk wyd en syd vir landreisigers aan. Jy kan jouself dus indink hoe opgewonde ek was toe ek gehoor het dat die Avontuur Afrikaspan na General Tire se #AnywhereIsPossible-avontuur – geoormerk om die nuweling deeglik te toets – na Transkei genooi is.

‘n Vlug na die onbekende

Ek en ‘n paar mede-joernaliste het laatmiddag ‘n vlug na Oos-Londen gehaal, opgewonde oor wat voorgelê het. Ek was nog net een keer vantevore in die Oos-Kaap en was nog nooit in Transkei of Oos-Londen nie. Ek kon nie wag om uit te vind wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika2 min read
Wenke Om KBV’s Te Onderskei
Maak ‘n kortlys van ‘n paar spesies, gebaseer op watter deel van die land jy jouself bevind. Bekyk die area goed vir tipiese habitatte soos ‘n rietbedding, vleilande of ‘n stofpad in die dorre Karoo en bestudeer dan die verspreidingskaarte in jou voë
Avontuur Afrika3 min read
Goed Op Dreef
Die lewe is ‘n reis wat deur mylpale gekenmerk word en soos ons deur sy kinkels navigeer, skryf ons die hoofstukke in ons persoonlike lewensverhaal. Dieselfde geld vir Avontuur Afrika. Alhoewel sommige uitgawes dalk as meer noemenswaardig as ander be
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens

Related