DAAR is tans geen keer aan die tempo waarteen die menseras toeneem nie. Onlangs is die 8 miljardste mens gebore, en volgens voorspellings sal 10 miljard mense teen 2050 gevoed moet word.
Wetenskaplikes meen die oplossing daarvoor lê by voedsame en proteïendigte mikro-alge wat gekweek