OPPERSTE KAMPIOENE
1 Kampioen van kampioene en opperste senior kampioenbul, ’n Brahman, Billion KOM 16-148. Eienaar: Mnr. Wolle Mbaisa (+264 81 669 7166), Wolle Brahman-stoetery, Eiseb. Regs is me. Cholla Mbaisa. Hanteerder: Mnr. Tjiritja Mbaukua.
’n Brahman, SLY 21-387SB. Eienaar: Mnr. Sly Kaitjizemine (+264 81 443 33903), Absa Brahmane, Okahandja.