SY OORLOG TEEN KIM
(42) het in Februarie 2021 gesê sy wil skei, en Kanye het die proses ’n nagmerrie gemaak. Hy het Kim onder meer daarvan beskuldig dat sy hul kinders, North (9), Saint (7), Chicago (4) en Psalm (3), van hom vervreem. In Januarie het hy die huis reg langs Kim s’n gekoop en in ’n onderhoud gesê: “Geen sekuriteit