MANLIKE MUSIEKSTER
B ad Bunny
raat jy van ’n rekord in die musiekbedryf, het die Puerto Ricaanse rapper Bad Bunny hom al laat spat. Volgens kan hy met 2022 se topmusiektoer spog en hy is ook se topkunstenaar van die jaar. Op Spotify het hy geskiedenis gemaak as die sanger wat vanjaar die meeste geluister is – vir die derde agtereenvolgende jaar. Hy is ook Spotify se, is die album waarna die meeste geluister is. (Ons gee dit 5 uit 5.) Ons tel onder die luisteraars wat die Bunny boaan die trefferlyste hou.