’N ONTLEDING van 30 langtermynproewe in Afrika en Europa toon dat minder kunsmis nodig is om hoë graanopbrengste te behaal wanneer die regte wisselbougewasse en organiese materiaal gebruik word.
Een van die praktyke wat laer kunsmistoediening moontlik maak, is die verbouing van