DIE afgelope jaar het aanmeldbare dieresiektes die Suid-Afrikaanse lewendehawebedryf ernstige skade berokken.
Hand aan hand met bek-enklouseer wat na vyf provinsies versprei het, was die voortslepende, gereelde tekort aan entstowwe wat slegs deur Onderstepoort Biologiese Produkte (OBP) verskaf word, sê me. Marzanne Roets,