Landbouweekblad

BELEIDSOORSIG

FINANSIERING | Land Bank stoei steeds met skuld

l sukkel die Land Bank nog om uit sy wanbetalingstatus te kom, het hy in Oktober saam met die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling ’n plan vir gemengde finansiering vir swart boere bekend gestel met die hoop oor die R5 miljard gesê. Die bank het wel vanjaar vir die eerste keer in jare ’n skoon oudit gekry. Die bank se jaarverslag vir die tydperk tot 31 Maart 2022 het boonop ’n bedryfsinkomste van R1,913 miljard getoon teenoor die verlies van R370 miljoen die vorige jaar. ’n Meulsteen om die bank se nek bly egter niepresterende lenings waarvan sowat die helfte agterstallig is. Aggressiewe skuldinvordering deur die bank en van sy verteenwoordigers is omstrede.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh