T-HEMDE
VIR HAAR
GRAFIESE PATRONE
Gee hierdie somer jou voorkoms ’n bietjie houding met ’n grafiese T-hemp.
’n Gas by die Milanese Modeweek dra ’n Aya Nakamura- T-hemp, lang rooi-en-pienk patroonromp en pienk sandale van Balenciaga.
EFFEKLEUR
Kies modieuse bokserige of kort T-hemde in kleure wat die aandag trek.
Buite die Peter Do-vertoning