BOER GEKNAK
edert verlede week berig het oor die groot skade wat mnr. Isaih Ramothwala, beesboer van Limpopo, weens veediefstal ly, het hy nóg ’n koei verloor. Hy het vanjaar al 30 beeste ter waarde van nagenoeg R780 000 verloor. Sy gesondheid ly ook