BOERBOK
NUWE SA REKORD VIR STOETRAM PORSCHE
VEILING VAN DIE WEEK
Haar betrokkenheid van 21 jaar by haar pa se Boerbok-stoetery het vrugte afgewerp toe haar stoetram Porsche vir ’n rekordprys verkoop is.
Me. Hermien Burke van die plaas Kleinbegin, Griekwastad, wou Porsche 762-20-208 aanvanklik nie van die hand sit nie, maar die koper, mnr. Fouché Blignaut van die Boerbok-stoetery