DIE vrye mark is die enigste oplossing vir entstoftekorte in Suid-Afrika.
Só sê die nasionale dieregesondheidsforum te midde van nóg ’n sopnat lenteseisoen en tekorte aan broodnodige entstowwe wat deur Onderstepoort Biologiese Produkte (OBP) vervaardig word.
OBP het onlangs aangedui dat die vervaardiging van onder meer entstof vir bloutong eers in Desember sal begin, vir Afrika-perdesiekte teen