Die Ranger Stormtrak kry verskeie buitengewone ontwerpelemente by, onder meer ’n treffende sierrooster met rooi insetsels, swart dakrelings en 18 duim-allooivellings in glansswart.
Die nuweling kan uitgeken word aan die 3D-Stormtrak-logo’s op die voorste deure en agterklap in die modelspesifieke kleur Lucid Red. Die Stormtrak is ook beskikbaar in Sea Grey, Frozen White